Witrenoster

Witrenoster
'n Witrenoster in die Krugerwildtuin, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ceratotherium
Spesie:
C. simum
Binomiale naam
Ceratotherium simum
(Burchell, 1817)
Subspesies

Ceratotherium simum simum
Ceratotherium simum cottoni

Die witrenoster se oorspronklike verspreiding [oranje: Noordelike (C. s. cottoni), groen: suidelike (C. s. simum)].
Die witrenoster se huidige verspreiding
(bruin – inheems, purperrooi – heringevoer, rooi – ingevoer)

Die witrenoster (Ceratotherium simum) is een van die twee renosterspesies wat in Afrika voorkom (die ander een is die swartrenoster). Hy het 'n wye mond met 'n breë bolip wat hy gebruik om te wei en is die sosiaalste van die renosterspesies. Dit is die volopste renostersoort in die wêreld.

  1. IUCN SSC African Rhino Specialist Group (2008) Ceratotherium simum Geargiveer 4 April 2009 op Wayback Machine. Verkry op 20 Oktober 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search